Vertalers van die eerste Afrikaanse Bybel (1933)
vlnr proff JD du Toit (Totius), EE van Rooyen, JD Kestell,
dr HCM Fourie en prof BB Keet.
Die vertaler is nie 'n verklaarder
nie...., sê Totius reeds in
1916. (bl 77, uit VE d'Assonville, "Totius - Profeet van die Mooirivier",
Tafelberg-Uitgewers, 1977)
Deur Christus Alleen
Deur Christus Alleen