Indien u iets oor 'n bepaalde onderwerp op die webblad soek, tik
net 'n kodewoord(e) in die venster hieronder in en druk "Soek".
Vir hulp met die installeer van modules, kliek op: help.
Om 'n Zoeloe Bybel te laai, kliek op:
Zoeloe Bybel. As die lêer op u hardeskyf gelaai is, dubbelkliek
net daarop en volg die instruksies om dit in die e-Sword Bybelprogram
te laai.
Kliek eers op 'n sub-groep van die indeks. U spring dan na daardie
afdeling met die lys van modules. Kliek dan op die verlangde item. Om
terug te keer na die indeks, kliek op "terug na indeks".