Hierdie blad word nog ontwikkel. As u verkeerde of dooie skakels kry, kan u dit onder my aandag bring, asseblief. Die leers is in docx-formaat en kan mbv Logos 4 se Personal Bookbuilder omgeskakel word na Logos 4 formaat.
Indien u iets oor 'n bepaalde onderwerp op die webblad soek, tik
net 'n kodewoord(e) in die venster hieronder in en druk "Soek".
Instruksies: Indien u hulp benodig by die skep van 'n Personal Book, moet u via die webblad van Logos na hulle Wiki-afdeling gaan.