Besware daarteen en die besluit van Sinode 2003.
1.2 Psalmberymings (Prof VE D'Assonville)Berymings van Calvyn en Totius.
1.3 Pinkster, die Psalms en Christus. (Dr AH Bogaards)Die 2001-omdigting en Sinode 2003.
1.7 Psalm 2 (Dr AH Bogaards)Kus die Seun, ja, die Seun.
1.8 Die Messianiteit van die Psalms Johannes WichelhausUit die Duits vertaal deur AH Bogaards
Schalk van Zyl is 'n lidmaat van die Gereformeerde Kerk Douglas. Aangesien daar nie 'n orrelis is nie, het Schalk en sy vrou besluit om self die probleem op te los. Hulle het reeds 100 Psalms en Skrifberymings in MIDI-formaat verwerk. Daar is twee kopieë; een vir orrel en een vir klavier. Nou word die gemeente met behulp van die rekenaar en klankversterkers begelei.
4.1 Orrel