Indien u iets oor 'n bepaalde onderwerp op die webblad soek, tik
net 'n kodewoord(e) in die venster hieronder in en druk "Soek".
The Word
is 'n program soortgelyk aan e-Sword, maar met 'n paar ander
interessante en goeie eienskappe. U kan dit aflaai by http://theword.gr/. Dit is baie maklik
om ons e-Sword-modules om te skakel na The Word modules.
Kliek eers op 'n sub-groep van die indeks. U spring dan na daardie
afdeling met die lys van modules. Kliek dan op die verlangde item. Om
terug te keer na die indeks, kliek op "terug na indeks".